LIG.punt logo

LIGPUNT MENSE

My Ligpunt

By LigPunt is een van ons identeite, deur geloof in Jesus, dat ons een groot familie is. Dit is hoekom ons LigPunt Mense geskep het, om juis beter te komminukeer met mekaar as 'n familie.

So maak asseblief seker dat jou kontakbesonderhede korrek is op Ligpunt Mense aangesien dit die plek is waar al ons familie kommunikasie plaasvind, insluitend ons kalender vir die jaar te vinde is. As jy nog nie op die databasis is nie, stuur dan vir ons 'n epos aan info@ligpunt.com.

ArrowIcon BloggerIcon AimIcon DeliciousIcon PaperIcon EtsyIcon FacebookIcon FilmStripIcon FlickrIcon CameraIcon LaunchIcon GooglePlus2Icon GooglePlusIcon HeartIcon InformationIcon InstagramIcon LastfmIcon FrontCameraIcon LinkedInIcon EmailIcon MoneyIcon ItunesIcon MyspaceIcon OpenTableIcon PayPalIcon PencilIcon PersonIcon PhotoIcon PicasaIcon PinterestIcon PodcastIcon RssIcon ShoppingCartIcon SoundCloudIcon StarIcon TableProjectIcon TheCityIcon TumblrIcon Twitter2Icon TwitterIcon TypepadIcon VideoIcon VimeoIcon WordPressIcon YelpIcon YoutubeIcon