LIG.punt logo

Bedieninge

LIG.PUNT(e)

Christen-wees is soveel meer as 'n Sondag ding. Daarom ontmoet ons in die middel van die week in kleiner groepe op verskillende plekke in die stad vir kos, kuier en koffie. Die doel is om mekaar te help dink wat dit by die huis, terwyl ek werk of op pad is, beteken om geloofwaardige volgelinge van Jesus te wees.

LIG.punte is nie net vir Christene nie. Of jy skepties, soekend of seker is, kom loer in en gesels saam!

Kontak ons as jy wil deel word van 'n LIG.punt by info@ligpunt.com

ArrowIcon BloggerIcon AimIcon DeliciousIcon PaperIcon EtsyIcon FacebookIcon FilmStripIcon FlickrIcon CameraIcon LaunchIcon GooglePlus2Icon GooglePlusIcon HeartIcon InformationIcon InstagramIcon LastfmIcon FrontCameraIcon LinkedInIcon EmailIcon MoneyIcon ItunesIcon MyspaceIcon OpenTableIcon PayPalIcon PencilIcon PersonIcon PhotoIcon PicasaIcon PinterestIcon PodcastIcon RssIcon ShoppingCartIcon SoundCloudIcon StarIcon TableProjectIcon TheCityIcon TumblrIcon Twitter2Icon TwitterIcon TypepadIcon VideoIcon VimeoIcon WordPressIcon YelpIcon YoutubeIcon